CLIENT TESTIMONIALS

HENDRIETTA BOGOPANE-ZULU

The Zambezi Point Team. Thank you for the amazing experience, the venue, the decor, the food, the team and the overall experience was amazing. Thank you for this experience for me, my family and friends and above all my daughter who choose the venue. It met all her expectations. Thank you once more for the amazing experience.

HENDRIETTA BOGOPANE-ZULUDEPUTY MINISTER of Social Development
JOHAN & CORLI LE ROUX

Hiermee wil ons julle graag hartlik bedank dat julle ons kinders, Ruan & Chriselda se dag so pragtig en spesiaal gemaak het. Vir ons was dit so belangrik om ‘n venue te kry waar die vrede van die Here teenwoordig is en voorwaar, ons almal en die gaste kan nie uitgepraat raak oor die rustigheid en vrede op julle perseel nie! Ons wil veral vir Donnè, haar span en Gerda hartlik bedank vir die moeite en passievolle arbeid wat in hul beplanning, reelings en werk ingegaan het. Julle het ons grootste verwagtinge oortref!!!! Van die kapel tot by die onthaal kon ons regtig beleef dat julle jul beste en nog meer vir ons gegee en gedoen het. Die kos was uit die boonste rakke. Die gaste kon nie uitgepraat raak oor die fantastiese disse en smaakvolle geregte nie! Om dan nie eers te praat van die ekstra’s wat julle vir ons bygesit het en gedoen het nie! Ek glo julle sal voorwaar deur al die gaste en onsself hoogs aanbeveel word! Baie, baie dankie. Dankie klink dalk leeg, maar dit kom uit die diepte van ons harte. Julle is voorwaar passievolle mense wat geroep is om ‘n verskil in mense se lewens te maak!
Met groot waardering, groete

JOHAN & CORLI LE ROUXOuers van die Bruidspaar
MPHO & GIRLY

Thank you so much for everything you did to make our day enjoyable and memorable. Our family and friends thoroughly enjoyed the beautiful setting, delicious food and the great service that you and your team provided. We received positive feedback from our guests and we couldn’t be happier. The extra guests certainly caught me off guard- and I think the stress levels did show a bit, but you handled it wonderfully, and for that we will be eternally grateful. Thank you again for your outstanding efforts as we celebrated our special day with families and friends. It was a truly memorable weekend for all of us.

MPHO & GIRLYBridal Couple
WAYNE & ALICIA

Goeie dag Donne & Gerda, Ek glo en vertrou dat dit met julle goed gaan.So nou dat dinge rustiger is en ons terug in Saudi is wil ek net graag die tyd vat en julle asook die hele Zambezi span bedank vir al julle moeite en harde werk met Ek en my Man se 10 jaar Huweliks Herdenking Renewal of Vow’s troue.. Als het so mooi uit gekom en het ongelooflik mooi gelyk.. Julle het n fantastiese werk gedoen met die decor en blomme.. En julle het presies ons idees uit gebeeld soos ons dit wou en en nog meer..Duisend dankies vir alles ons het elke oomlik geniet en als wardeer!!

WAYNE & ALICIABruidspaar
DANIEL & ZANDILE

Best Service,Great Staff from first day to the last Beautiful Venue,Tasty Food u guys are amazing,U exceeded my expectations thanks for your Professionalism.

DANIEL & ZANDILEBridal Couple
NADIA & JASON

I just want to say thank you to Zambezi Point. My daughter had her wedding on the 18th of August and it was her fairytale come true. The venue was absolutely beautiful, the staff where unbelievable, the food was fantastic. We have not stopped getting e-mails and calls regarding the venue and the food and the whole wedding ceremony in general. Zambezi was the most compatible for a budget that is tight. The value is phenomenal. The flowers was done by Gerda, Zambezi’s florist. We had a couple of over-seas visitors and people from 3 different provinces and all has given rave reviews. We where catered for every need and there where back-up plans for everything. I would recommend Zambezi Point to anybody who is looking at a venue for their special day. You will never regret this choice. Once again, I want to thank you all for the wonderful day you gave my daughter, and in her own words – “Mom, even in my biggest dreams, did I not even get close to what I had on the day”. Any parent’s dream to hear that.

NADIA & JASONParents of the Bride
MOLLIE & FRED TREURNICHT

Wat ‘n heerlike geleentheid was ons kinders se huweliksbevestiging by die Zambezi saal nie. Julle het geen moeite ontsien nie. Van die blomme wat Gerda gedoen het, tot elke kleinste detail soos belowe, was presies gedoen soos julle met Leandri en Johan bespreek het. Die kos was onverbeterlik en die kelners stiptelik en vriendelik. Dit was regtig vir ons die sprokiesdag waaroor almal so lank gedroom het. Julle vennote in die DJ, die dame wat die koek en “cupcakes” gebak het, was almal deurgans staatmakers en uiters proffessioneel. Dit is mense soos julle wat veroorsaak dat ons en ons gaste wens die geleentheid kon sommer ‘n hele week lank aanhou. Namens myself en my man (ouers van Leandri), wil ons julle gelukwens met ‘n uiters suksesvolle besigheid. Mag Zambezi Point vir nog baie paartjies soveel vreugde bring as wat ons ervaar het. 

MOLLIE & FRED TREURNICHT Ouers van die Bruidspaar
JOSE & NTHABISENG

First of all, on behalf of Nthabiseng and I, and both our families, we would like to thank Zambezi Point for the wonderful wedding that you put together for us, and a special thanks to you Donné and Gerda for you amazing and wonderful personalities, patience, understanding and kindness… You guys are such great professionals, despite our delays, you always handle the situation with understanding and patience, we truly appreciate that!
Keep up the great work guys and God bless u!

JOSE & NTHABISENGBridal Couple
 KOBUS EN MARIANA VAN RENSBURG

Hi Donne, Ons wil van hierdie geleentheid gebruik maak om vir jou ‘n baie spesiale dankie te sê vir al die reëlings met Riaan en Ilana se troue. Dit was weereens ongelooflik. Dit is ons 2 de kind wat by julle trou. Alles het so volt verloop en ek het geen bekommernis gehad nie. Leon die kos was uitstekend, van ons gaste het self ‘n 4de porsie gehad. Dankie daarvoor. Gerda die blomme was pragtig. Al die reëling rondom die afhaal van die ruikers was perfek. Baie dankie.
Een van ons vriende het by die onthaal vir haar dogter gesê dat sy nou al moet weet wanneer sy trou dit by julle sal wees.  Leon baie dankie dat ek die kos wat oorgebly het vir CMR Derdepoort kon gee, dit was vir my baie spesiaal dat die mense vir wie ek maandeliks kospakkies gee kon deel in die geleentheid wat vir ons as gesin baie spesiaal was. Nogmals baie dankie en weet ons as gesin sal altyd vir julle aanbeveel by enige iemand wat ons pad kruis. Seën wense vir julle.

KOBUS EN MARIANA VAN RENSBURGOuers van die Bruidspaar
MICHAEL & CHARNE

Nou dat alles rustig is wil ek baie dankie sê vir al die moeite met die troue ….Dit was alles wat ek imagine het en nog beter !!! Die onthaal het so so so mooi gelyk en die kos is “to die for” lekker gewees!!! Die gaste het almal gesê dat dit ń ongelooflike mooi venue is!!! Julle is regtig die beste !!! Baie baie baie dankie dat julle so behulpsaam is. Amazing verby !!!

MICHAEL & CHARNEBruidspaar
PAUL & JETANE

Donne and team, thank you for making my day extra special! Your attention to detail, lovely venue, fantastic food and brilliant organizing made working with you and Zambezi Point a dream! Definitely a place to recommend for weddings and functions. Thank you!

PAUL & JETANEBridal Couple
DIRK & SONJA

Wil net weer vir julle dankie sê vir julle puik vriendelike diens. Mense kon nie uitgepraat raak oor die lekker kos nie. Ek sal julle venue enige tyd aan beveel. Julle weet wat julle doen en julle doen dit goed.

DIRK & SONJABruidspaar
SPHIWE AND MMAPITSO

Hi Donne, I cannot seem to find words that can sufficiently express our gratitude, so I will break this down point by point.

1. Venue
When searching for a wedding venue, we looked at a number of beautiful venues and at the end we decided to go with Zambezi Point, a decision that we will be proud of for the rest of our lives. I have been inside the Chapel so many times during the preparation but on the wedding day it just became even more intimate, the dream of sharing our special day with close friends and family was fulfilled as we could feel everyone’s’ heart beating with ours’ due to the size and the intimacy of the Chapel. Moving from the Intimate Chapel to the Garden, I honestly can not think of a better place than your garden under the dimming sun set met with the wonderful sounds of your water fall. When our numbers kept increasing, I was very worried that we will be cramped inside the hall, but to my surprise with 250 people already inside the hall we had space to still another 30-40 people if we still wanted. Very few if any wedding venues will match Zambezi Point on the kind of facilities you provide, if any our guest are looking for a wedding venue they will have a tough time as they will always refer to Zambezi Point and sadly they will find nothing like it.

2. The Staff and Service
It was not only our observation but that of most of our guests as well, the friendliness of your staff could not go unnoticed, it was a great pleasure to receive such friendly service, Please do pass our gratitude to all your staff members, The ever smiling bar man made the trips to the bar very fun.

3. Your Personal Service
At no point did we doubt the kind of service we will receive from you, planning a wedding can be very stressful to a couple but working with someone who always gives you that assurance that all is under control makes thing so so much easier, thank you for your calmness, for your willingness to help, for your accommodativeness.

SPHIWE AND MMAPITSOBridal Couple
GERDA DU PLESSIS

Ek wil net Baie Dankie sê aan Donnè en die res vd span wat so hard gewerk het om die dag n absolute reuse sukses te maak,die venue was asemrowend mooi en die kos ongelooflik lekker.

GERDA DU PLESSISMa van die bruid
JACO & DEIDRE

Wow wow… what an amazing venue!!! our wedding was so amazing and truly a venue that goes the extra mile not just for the money but with lots of extra love and effort!! We had so many little extra things on the day that made it so special our food was amazing!!! We cannot thank you enough in words!!! Thank you for making our day the BEST day of our life!!!

JACO & DEIDREBridal Couple
CHRISTO & LETITIA

Dankie weereens Donné, Gerda en span. Wil opreg dankie sê vir die ongelooflik venue en span. Ons herinneringe is veraltyd. Donné en Gerda dankie vir julle tyd en geduld, al my maande se beplanning het julle bo my verwagtinge perfek by mekaar gesit. DANKIE. Elke bruid het n prentjie in haar kop hoe sy dit beplan en julle het my prentjie voltooi meer as wat ek verwag het. Dankie die eerste keer toe ek die onthaal sien na al jul harde werk was dit hoendervleis van blydskap. Dit was n voorreg om saam met julle te kon werk ek wil net weer en weer trou met als dieselfde, van man tot venue.

CHRISTO & LETITIABruidspaar
TOEKOE & SONJA

Baie baie dankie vir alles. Als was perfek en het ons grootste droom bewaarheid. Die kos was uit die boonste rakke. Rerig, jul het julself oortref. Sê asb vir almal daar betrokke ons sê baie baie dankie. Die terugvoering van die gaste was ongelooflik. Almal was gek oor die plek, kos, tafels en sommer net alles.

TOEKOE & SONJABruidspaar